Ester 2:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Hy het Hadasʹsa,* wat ook Ester genoem is, die dogter van sy pa se broer,+ grootgemaak* omdat sy nie ’n pa of ma gehad het nie. Die jong vrou was mooi en aantreklik, en toe haar pa en ma dood is, het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem. Ester 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Ester het niks oor haar volk+ of haar familielede gesê nie, want Morʹdegai+ het vir haar gesê om vir niemand te vertel nie.+
7 Hy het Hadasʹsa,* wat ook Ester genoem is, die dogter van sy pa se broer,+ grootgemaak* omdat sy nie ’n pa of ma gehad het nie. Die jong vrou was mooi en aantreklik, en toe haar pa en ma dood is, het Morʹdegai haar as sy dogter aangeneem.
10 Ester het niks oor haar volk+ of haar familielede gesê nie, want Morʹdegai+ het vir haar gesê om vir niemand te vertel nie.+