Ester 5:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Op die derde dag+ het Ester haar koninklike klere aangetrek en in die binneste voorhof oorkant die koning se paleis* gaan staan, terwyl die koning in die koninklike huis oorkant die ingang op sy koninklike troon gesit het.
5 Op die derde dag+ het Ester haar koninklike klere aangetrek en in die binneste voorhof oorkant die koning se paleis* gaan staan, terwyl die koning in die koninklike huis oorkant die ingang op sy koninklike troon gesit het.