Spreuke 7:8-10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hy het in die straat geloop, en toe hy by haar hoek kom,het hy in die rigting van haar huis gestap, 9 in die skemer, vroeg in die aand,+toe dit begin donker word. 10 Toe het ek ’n vrou na hom toe sien gaan. Sy was soos ’n prostituut aangetrek+ en sy was baie slinks.
8 Hy het in die straat geloop, en toe hy by haar hoek kom,het hy in die rigting van haar huis gestap, 9 in die skemer, vroeg in die aand,+toe dit begin donker word. 10 Toe het ek ’n vrou na hom toe sien gaan. Sy was soos ’n prostituut aangetrek+ en sy was baie slinks.