Job 16:2, 3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Sulke dinge het ek al baie gehoor. Julle is almal hopelose vertroosters!+ 3 Sal hierdie leë woorde ooit tot ’n einde kom? Hoekom antwoord jy* my op hierdie manier?
2 “Sulke dinge het ek al baie gehoor. Julle is almal hopelose vertroosters!+ 3 Sal hierdie leë woorde ooit tot ’n einde kom? Hoekom antwoord jy* my op hierdie manier?