Job 13:15, 16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Selfs al wil hy my doodmaak, sal ek op hom wag.+ Ek sal my saak aan hom stel. 16 Hy sal dan my redding word,+want geen goddelose persoon* kan voor hom verskyn nie.+ Job 36:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Die goddeloses* sal kwaad word. Selfs wanneer hy hulle straf, roep hulle nie om hulp nie.
15 Selfs al wil hy my doodmaak, sal ek op hom wag.+ Ek sal my saak aan hom stel. 16 Hy sal dan my redding word,+want geen goddelose persoon* kan voor hom verskyn nie.+