Psalm 73:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Want ek het jaloers geword op die hoogmoediges*toe ek die vrede van die goddeloses gesien het.+ Psalm 73:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hoe skielik word hulle vernietig!+ Hoe skielik kom hulle tot ’n verskriklike einde!