Job 19:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Ek roep heeltyd uit: ‘Dis onregverdig!’ maar ek kry geen antwoord nie.+ Ek roep heeltyd vir hulp, maar daar is geen geregtigheid nie.+ Psalm 22:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My God, ek bly roep deur die dag, en u antwoord nie,+en in die nag bly ek nie stil nie.
7 Ek roep heeltyd uit: ‘Dis onregverdig!’ maar ek kry geen antwoord nie.+ Ek roep heeltyd vir hulp, maar daar is geen geregtigheid nie.+