1 Konings 14:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Daar was ook manlike tempelprostitute in die land.+ Hulle het dieselfde afskuwelike dinge gedoen as die nasies wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.
24 Daar was ook manlike tempelprostitute in die land.+ Hulle het dieselfde afskuwelike dinge gedoen as die nasies wat Jehovah voor die Israeliete uit verdryf het.