Jesaja 21:13, 14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 ’n Oordeelsboodskap teen die woestynvlakte: In die woud in die woestynvlakte sal julle oornag,o karavane van Dedan.+ 14 Neem water vir die een wat dors is,o inwoners van die land Tema,+en neem kos* vir die een wat vlug.
13 ’n Oordeelsboodskap teen die woestynvlakte: In die woud in die woestynvlakte sal julle oornag,o karavane van Dedan.+ 14 Neem water vir die een wat dors is,o inwoners van die land Tema,+en neem kos* vir die een wat vlug.