Job 1:1, 2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Daar was ’n man met die naam Job*+ wat in die land Us gewoon het. Hy het ’n rein lewe gelei en was ’n man van integriteit.*+ Hy het God gevrees en het vermy wat sleg is.+ 2 Hy het sewe seuns en drie dogters gehad.
1 Daar was ’n man met die naam Job*+ wat in die land Us gewoon het. Hy het ’n rein lewe gelei en was ’n man van integriteit.*+ Hy het God gevrees en het vermy wat sleg is.+ 2 Hy het sewe seuns en drie dogters gehad.