27Toe dit oggend geword het, het al die hoofpriesters en die ouermanne van die volk bymekaargekom om planne te beraam om Jesus dood te maak.+2 Nadat hulle hom geboei het, het hulle hom weggelei en hom aan Pilatus, die goewerneur, oorgelewer.+
10 Die hoofpriesters en die skrifgeleerdes het egter bly opstaan en hom van allerhande dinge beskuldig. 11 Toe het Herodes en sy soldate Jesus verneder,+ en hy het met hom die spot gedryf+ deur vir hom ’n mooi kleed aan te trek, en daarna het hy hom na Pilatus toe teruggestuur.
19 En ek het gesien dat die wilde dier en die konings van die aarde en hulle leërmagte bymekaar is om oorlog te voer teen die een wat op die perd sit en teen sy leërmag.+