Psalm 7:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Ek sal Jehovah loof vir sy geregtigheid.+ Ek sal liedere sing* om die naam van Jehovah, die Allerhoogste,+ te loof.+ Psalm 52:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Ek sal u vir ewig loof, want u het opgetree.+ In die teenwoordigheid van u lojalessal ek op u naam hoop,+ want dit is goed.
17 Ek sal Jehovah loof vir sy geregtigheid.+ Ek sal liedere sing* om die naam van Jehovah, die Allerhoogste,+ te loof.+
9 Ek sal u vir ewig loof, want u het opgetree.+ In die teenwoordigheid van u lojalessal ek op u naam hoop,+ want dit is goed.