2 Samuel 16:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 In daardie dae is Agitoʹfel+ se raad beskou as die woord van die ware God.* Dit is hoe Dawid sowel as Absalom Agitoʹfel se raad beskou het.
23 In daardie dae is Agitoʹfel+ se raad beskou as die woord van die ware God.* Dit is hoe Dawid sowel as Absalom Agitoʹfel se raad beskou het.