Psalm 37:23, 24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jehovah rig* die voetstappe van ’n man+wanneer Hy tevrede is met die weg wat hy volg.+ 24 Al val hy, sal hy nie neergegooi word nie,+want Jehovah hou sy hand vas.*+ Psalm 62:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy is my rots en my redding, my veilige skuilplek.*+ Ek sal altyd standvastig wees.*+ Psalm 121:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy sal nooit toelaat dat jou voet gly* nie.+ Die Een wat jou beskerm, sal nooit lomerig wees nie.
23 Jehovah rig* die voetstappe van ’n man+wanneer Hy tevrede is met die weg wat hy volg.+ 24 Al val hy, sal hy nie neergegooi word nie,+want Jehovah hou sy hand vas.*+