Maleagi 3:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Toe het die mense wat Jehovah vrees, met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en bly luister. En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat oor sy naam nadink.*+
16 Toe het die mense wat Jehovah vrees, met mekaar gepraat, elkeen met sy metgesel, en Jehovah het aandag bly skenk en bly luister. En ’n gedenkboek is voor hom geskryf+ vir dié wat Jehovah vrees en vir dié wat oor sy naam nadink.*+