Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 24:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Kyk, my vader, ek het ’n stuk van u moulose oorkleed in my hand. Toe ek dit afgesny het, het ek u nie doodgemaak nie. U kan dus duidelik sien en besef dat ek niks slegs aan u wil doen of teen u in opstand wil kom nie. En ek het nie teen u gesondig nie,+ maar u jaag my en wil my lewe neem.+

  • 1 Samuel 26:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Hy het bygevoeg: “Hoekom jaag my heer agter sy kneg aan?+ Wat het ek gedoen, en waaraan is ek skuldig?+

  • Psalm 69:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Dié wat my sonder rede haat,+

      is meer as die hare op my kop.

      Dié wat my wil doodmaak,

      my bedrieglike vyande,* het baie geword.

      Ek is gedwing om dinge te oorhandig wat ek nie gesteel het nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel