Psalm 145:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jehovah is naby almal wat hom aanroep,+almal wat hom in opregtheid* aanroep.+ Handelinge 10:31 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 31 en gesê: ‘Kornelius, God het jou gebed gehoor en het gesien dat jy geskenke aan die armes* gee. 1 Johannes 5:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 En ons het die vertroue*+ dat hy ons hoor,+ ongeag wat ons volgens sy wil vra.