Psalm 93:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 93 Jehovah het Koning geword!+ Hy is met heerlikheid geklee. Jehovah is geklee met krag. Hy dra dit soos ’n lyfband. Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.
93 Jehovah het Koning geword!+ Hy is met heerlikheid geklee. Jehovah is geklee met krag. Hy dra dit soos ’n lyfband. Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.