Psalm 119:82 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 82 My oë smag na u woord+terwyl ek vra: “Wanneer sal u my vertroos?”+ Psalm 119:123 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 123 My oë het swak geword terwyl ek wag vir u redding+en vir u regverdige belofte.*+ Jesaja 38:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Ek piep heeltyd soos ’n swaeltjie of ’n lyster.*+ Ek hou aan koer soos ’n duif.+ Uitgeput kyk ek na bo:+ ‘O Jehovah, ek ly verskriklik. Ondersteun my asseblief!’+
14 Ek piep heeltyd soos ’n swaeltjie of ’n lyster.*+ Ek hou aan koer soos ’n duif.+ Uitgeput kyk ek na bo:+ ‘O Jehovah, ek ly verskriklik. Ondersteun my asseblief!’+