Job 21:14, 15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Maar hulle sê vir die ware God: ‘Los ons uit! Ons stel glad nie belang in u weë nie.+ 15 Wie is die Almagtige, dat ons hom moet dien?+ Hoe sal ons daarby baat vind as ons hom leer ken?’+
14 Maar hulle sê vir die ware God: ‘Los ons uit! Ons stel glad nie belang in u weë nie.+ 15 Wie is die Almagtige, dat ons hom moet dien?+ Hoe sal ons daarby baat vind as ons hom leer ken?’+