39 ‘Julle moet hierdie fraiingrand hê sodat julle dit sal sien en aan al die gebooie van Jehovah sal dink en daaraan gehoorsaam sal wees.+ Julle mag nie julle hart en julle oë volg nie, want dit maak julle ontrou aan my.*+
4 Julle ontroues,* weet julle nie dat vriendskap met die wêreld vyandskap met God is nie? Elkeen wat ’n vriend van die wêreld wil wees, maak homself ’n vyand van God.+