19 Daarna het Jehovah vir Moses gesê: “Sê vir Aäron: ‘Neem jou staf en steek jou hand uit oor die waters van Egipte,+ oor sy riviere, oor sy kanale, oor sy vleie+ en oor al sy damme sodat dit bloed kan word.’ Daar sal bloed wees in die hele Egipte, selfs in die houers van hout en klip.”