Miga 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 “Luister, alle volke! Skenk aandag, o aarde en alles daarop. Laat die Soewereine Heer Jehovah as ’n getuie teen julle dien+– Jehovah uit sy heilige tempel. Habakuk 2:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Maar Jehovah is in sy heilige tempel.+ Wees stil voor hom, almal op aarde!’”+
2 “Luister, alle volke! Skenk aandag, o aarde en alles daarop. Laat die Soewereine Heer Jehovah as ’n getuie teen julle dien+– Jehovah uit sy heilige tempel.