Johannes 10:34, 35 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 34 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Staan daar nie in julle Wet geskryf: ‘Ek het gesê: “Julle is gode”’*+ nie? 35 ’n Skrifgedeelte is nooit verkeerd nie. As mense teen wie die woord van God gerig is, dan ‘gode’+ genoem word, 1 Korintiërs 8:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want selfs al is daar sogenaamde gode, of dit nou in die hemel of op die aarde is,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,
34 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Staan daar nie in julle Wet geskryf: ‘Ek het gesê: “Julle is gode”’*+ nie? 35 ’n Skrifgedeelte is nooit verkeerd nie. As mense teen wie die woord van God gerig is, dan ‘gode’+ genoem word,
5 Want selfs al is daar sogenaamde gode, of dit nou in die hemel of op die aarde is,+ net soos daar baie “gode” en baie “here” is,