Amos 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Dít is wat Jehovah sê: ‘Weens drie opstandige dade van Tirus,+ en weens vier, sal ek nie my besluit verander nie,want hulle het ’n hele groep ballinge aan Edom oorgeleweren hulle het nie aan die verbond van broers gedink nie.+
9 Dít is wat Jehovah sê: ‘Weens drie opstandige dade van Tirus,+ en weens vier, sal ek nie my besluit verander nie,want hulle het ’n hele groep ballinge aan Edom oorgeleweren hulle het nie aan die verbond van broers gedink nie.+