Psalm 27:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Een ding het ek van Jehovah gevra – dit is wat ek graag wil hê –dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+om die lieflikheid van Jehovah te sienen met waardering na sy tempel te kyk.*+ Psalm 43:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Stuur u lig en u waarheid uit.+ Laat dit my lei.+ Laat dit my na u heilige berg en na u groot tabernakel lei.+ Psalm 46:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God vreugdevol maak,+die heilige, groot tabernakel van die Allerhoogste.
4 Een ding het ek van Jehovah gevra – dit is wat ek graag wil hê –dat ek al die dae van my lewe in die huis van Jehovah mag woon,+om die lieflikheid van Jehovah te sienen met waardering na sy tempel te kyk.*+
3 Stuur u lig en u waarheid uit.+ Laat dit my lei.+ Laat dit my na u heilige berg en na u groot tabernakel lei.+
4 Daar is ’n rivier waarvan die strome die stad van God vreugdevol maak,+die heilige, groot tabernakel van die Allerhoogste.