-
Deuteronomium 8:17, 18Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
17 As julle in julle hart sou sê: ‘Dit is my eie krag en die mag van my eie hand wat my hierdie rykdom laat verkry het,’+ 18 moet julle onthou dat dit Jehovah julle God is wat julle krag gee om rykdom te verkry.+ Hy doen dit sodat hy sy verbond kan nakom wat hy met ’n eed aan julle voorvaders belowe het, soos hy tot vandag toe gedoen het.+
-