Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Samuel 19:34, 35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 34 Maar Barsilʹlai het vir die koning gesê: “Hoeveel langer sal ek nog lewe dat ek saam met die koning na Jerusalem sou opgaan? 35 Ek is vandag 80 jaar oud.+ Kan ek onderskei tussen wat goed en wat sleg is? Kan ek, u kneg, proe wat ek eet en drink? Kan ek nog na die stem van sangers en sangeresse luister?+ Hoekom moet u kneg dan ’n las vir my heer die koning word?

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel