Jesaja 33:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Die sondaars in Sion is doodbang.+ Die afvalliges bewe van vrees: ‘Wie van ons kan by ’n verterende vuur lewe?+ Wie van ons kan lewe by vlamme wat nie geblus kan word nie?’ Lukas 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Maar ek sal vir julle wys wie julle moet vrees: Vrees die Een wat nie net die gesag het om dood te maak nie, maar ook die gesag het om in Gehenʹna*+ te gooi. Ja, ek sê vir julle, vrees Hom.+
14 Die sondaars in Sion is doodbang.+ Die afvalliges bewe van vrees: ‘Wie van ons kan by ’n verterende vuur lewe?+ Wie van ons kan lewe by vlamme wat nie geblus kan word nie?’
5 Maar ek sal vir julle wys wie julle moet vrees: Vrees die Een wat nie net die gesag het om dood te maak nie, maar ook die gesag het om in Gehenʹna*+ te gooi. Ja, ek sê vir julle, vrees Hom.+