Psalm 100:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Gaan met danksegging by sy poorte in,+en met lof in sy voorhowe in.+ Dank hom, en loof sy naam.+