Eksodus 2:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Ná ’n lang tyd het die koning van Egipte gesterf,+ maar die Israeliete was nog steeds slawe en het gesug en gekla as gevolg van die slawerny, en hulle geroep om hulp het tot die ware God bly opgaan.+
23 Ná ’n lang tyd het die koning van Egipte gesterf,+ maar die Israeliete was nog steeds slawe en het gesug en gekla as gevolg van die slawerny, en hulle geroep om hulp het tot die ware God bly opgaan.+