Psalm 27:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Moenie u gesig van my af wegdraai nie.+ Moenie u kneg in u woede wegwys nie. U is my helper.+ Moenie my verstoot of verlaat nie, my God van redding. Klaagliedere 1:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 O Jehovah, kyk tog, want ek kry baie swaar. My maag* draai. My hart is angstig, want ek was baie opstandig.+ Buite sterf my kinders weens die swaard,+ en binne die huise is dit soos die dood.
9 Moenie u gesig van my af wegdraai nie.+ Moenie u kneg in u woede wegwys nie. U is my helper.+ Moenie my verstoot of verlaat nie, my God van redding.
20 O Jehovah, kyk tog, want ek kry baie swaar. My maag* draai. My hart is angstig, want ek was baie opstandig.+ Buite sterf my kinders weens die swaard,+ en binne die huise is dit soos die dood.