Job 19:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Ek is net vel en been,+en my lewe hang aan ’n draadjie.* Spreuke 17:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 ’n Vreugdevolle hart is soos goeie medisyne,+maar ’n gebroke gees beroof jou van jou krag.*+