Psalm 23:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 U dek vir my ’n tafel voor my vyande.+ U verfris* my kop met olie.+ My beker is heeltemal vol.+ Psalm 65:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Gelukkig is die een wat u kies en laat nader komom in u voorhowe te woon.+ Ons sal versadig word met die goeie dinge van u huis,+u heilige tempel.*+
4 Gelukkig is die een wat u kies en laat nader komom in u voorhowe te woon.+ Ons sal versadig word met die goeie dinge van u huis,+u heilige tempel.*+