Genesis 41:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Farao het Josef dus laat roep,+ en hulle het hom gou uit die tronk* gebring.+ Hy het geskeer en ander klere aangetrek en na Farao toe gegaan.
14 Farao het Josef dus laat roep,+ en hulle het hom gou uit die tronk* gebring.+ Hy het geskeer en ander klere aangetrek en na Farao toe gegaan.