-
Jesaja 45:1, 2Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
45 Dít is wat Jehovah vir sy gesalfde sê, vir Kores,+
wie se regterhand ek gevat het+
om nasies voor hom te onderwerp,+
om konings se wapens weg te neem,
om voor hom die dubbele deure oop te maak,
sodat die poorte nie gesluit sal wees nie:
Die koperdeure sal ek in stukke breek,
en die ystergrendels sal ek stukkend slaan.+
-