-
Jona 1:14Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
14 Toe het hulle tot Jehovah geroep en gesê: “Ag, o Jehovah, moet ons asseblief nie weens hierdie man laat doodgaan nie! Moet ons nie verantwoordelik hou vir onskuldige bloed nie, want u het gedoen wat u gedink het goed is, o Jehovah!”
-