2 Samuel 8:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Hy het die Moabiete+ verslaan en hulle in ’n ry op die grond laat lê. Hy het die ry met ’n tou gemeet om twee-derdes van hulle dood te maak en ’n derde van hulle te laat lewe.+ En die Moabiete het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal.+
2 Hy het die Moabiete+ verslaan en hulle in ’n ry op die grond laat lê. Hy het die ry met ’n tou gemeet om twee-derdes van hulle dood te maak en ’n derde van hulle te laat lewe.+ En die Moabiete het Dawid se knegte geword en het skatting* betaal.+