Numeri 24:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 En Edom sal ’n besitting word,+ja, Seïr+ die besitting van sy vyande,+terwyl Israel wys hoe moedig hy is. 2 Samuel 8:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hy het groepe soldate in Edom gestasioneer. In die hele Edom het hy groepe soldate gestasioneer, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ Waar Dawid ook al gegaan het, het Jehovah hom die oorwinning* gegee.+
18 En Edom sal ’n besitting word,+ja, Seïr+ die besitting van sy vyande,+terwyl Israel wys hoe moedig hy is.
14 Hy het groepe soldate in Edom gestasioneer. In die hele Edom het hy groepe soldate gestasioneer, en al die Edomiete het Dawid se knegte geword.+ Waar Dawid ook al gegaan het, het Jehovah hom die oorwinning* gegee.+