Psalm 118:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Dit is beter om beskerming by Jehovah te soek as om op mense te vertrou.+ Psalm 146:3, 4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Moenie julle vertroue in magtiges* stel nie. Moenie vertrou op mense, wat nie redding kan bring nie.+ 4 Sy gees* gaan uit, hy keer terug na die grond.+ Op daardie dag kom sy gedagtes tot ’n einde.+
3 Moenie julle vertroue in magtiges* stel nie. Moenie vertrou op mense, wat nie redding kan bring nie.+ 4 Sy gees* gaan uit, hy keer terug na die grond.+ Op daardie dag kom sy gedagtes tot ’n einde.+