-
2 Samuel 3:28, 29Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Toe Dawid later daarvan hoor, het hy gesê: “Ek en my koninkryk is vir ewig onskuldig voor Jehovah oor die bloed+ van Abner, die seun van Ner. 29 Mag Joab en die hele huis van sy vader gestraf word.*+ Mag daar in Joab se huis altyd ’n man wees wat ’n afskeiding+ het of melaats+ is of wat by ’n spinwiel werk* of deur die swaard val of nie genoeg kos het nie!”+
-