21 (Daar is wel manne wat priesters geword het sonder dat ’n eed gesweer is, maar hierdie priester het ’n priester geword toe ’n eed oor hom gesweer is deur die Een wat gesê het: “Jehovah het gesweer, en hy sal nie van gedagte verander nie: ‘Jy is vir ewig ’n priester.’”)+