Spreuke 28:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Die goddeloses vlug sonder dat iemand hulle jaag,maar die regverdiges het die moed van ’n leeu.*+