Psalm 6:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want in die dood praat niemand oor u nie.* Wie sal u in die Graf* loof?+ Psalm 71:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 O God, u het my van jongs af geleer,+en tot nou toe bly ek u wonderlike werke verkondig.+