-
Jakobus 1:23-25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
23 Want as iemand net hoor wat die woord sê en nie doen wat dit sê nie,+ is hy soos iemand wat na sy gesig in ’n spieël kyk. 24 Hy kyk na homself en gaan dan weg en vergeet onmiddellik hoe hy lyk. 25 Maar die een wat diep kyk in die volmaakte wet+ wat tot vryheid lei en wat daarby bly, is nie iemand wat hoor en vergeet nie, maar iemand wat die werk doen, en hy sal gelukkig wees in wat hy doen.+
-