Psalm 25:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Bewaar my lewe en red my.+ Moenie toelaat dat ek verneder word nie, want ek het beskerming by u kom soek. Psalm 119:80 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 80 Mag ek u wetsvoorskrifte met my hele hart volg,+sodat ek nie verneder word nie.+
20 Bewaar my lewe en red my.+ Moenie toelaat dat ek verneder word nie, want ek het beskerming by u kom soek.