Job 23:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Ek het alles gedoen wat hy gesê het. Ek het sy woorde as ’n skat bewaar,+ selfs meer as wat van my vereis is. Psalm 119:174 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 174 Ek verlang na u redding, o Jehovah,en ek is lief vir u wet.+ Romeine 7:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Die mens wat ek van binne is,+ vind werklik vreugde in die wet van God,
12 Ek het alles gedoen wat hy gesê het. Ek het sy woorde as ’n skat bewaar,+ selfs meer as wat van my vereis is.