Psalm 86:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewe vryelik.+ U is vol lojale liefde vir almal wat u aanroep.+ Markus 10:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Jesus het vir hom gesê: “Hoekom noem jy my goed? Niemand is goed nie, behalwe een, God.+