Psalm 19:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+ Spreuke 2:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want Jehovah gee wysheid,+en sy woorde gee ’n mens kennis en insig. Spreuke 10:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die wyse persoon* sal raad* aanvaar,+maar die een wat dwase dinge sê, sal tot ’n val kom.+
7 Die wet van Jehovah is volmaak.+ Dit gee nuwe krag.*+ Die herinnering van Jehovah is betroubaar.+ Dit maak die onervarene wys.+