Josua 1:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Hierdie Wetboek moet op jou lippe bly,*+ en jy moet dit dag en nag lees en daaroor nadink,* sodat jy alles wat daarin geskryf is, streng kan gehoorsaam,+ want dan sal jy* suksesvol wees, en dan sal jy wys optree.+ Psalm 119:48 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 48 Ek sal my hande oplig na u gebooie, waarvoor ek lief is,+en ek sal nadink oor u wetsvoorskrifte.*+
8 Hierdie Wetboek moet op jou lippe bly,*+ en jy moet dit dag en nag lees en daaroor nadink,* sodat jy alles wat daarin geskryf is, streng kan gehoorsaam,+ want dan sal jy* suksesvol wees, en dan sal jy wys optree.+
48 Ek sal my hande oplig na u gebooie, waarvoor ek lief is,+en ek sal nadink oor u wetsvoorskrifte.*+